af

Eleanor Baker

Eleanor Baker is ’n bekende en gewilde romanskrywer. Haar eerste roman is in 1972 gepubliseer, maar dis met Weerkaatsings, 1984, dat sy werklik aandag getrek het. Dit het ’n FAK toekenning ontvang en is ook in Brittanje, Swede en Israel uitgegee. Haar roman, Verbeelde werklikheid, is o.m. ’n tour de force genoem en haar roman oor die Anglo-Boereoorlog, Groot duiwels dood, is ook in Nederlands vertaal.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)