Eleanor Baker

Weerkaatsings – 'n sprokie

Die verhaal van Lize Bergen, ’n Suid-Afrikaanse meisie wat vanweë siekte ’n lang tyd in ’n sanatorium in Europa deurbring en liefde vind in die proses om haar met haar siektetoestand te versoen. ’n Besonderse liefdesdrama wat veel dieper as die oppervlak gaan.
252 printed pages
Original publication
2014

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)