af

Eusebius McKaiser

Eusebius McKaiser is 'n genoot by Wits se Sentrum vir Etiek in Johannesburg. As politieke ontleder skryf hy vir Suid-Afrikaanse én internasionale media, waaronder die New York Times. Hy is bekend op radio en TV, en bied tans sy eie program aan op Power FM.

Sy vorige boek, A Bantu in My Bathroom, is 'n topverkoper. Hy het regte en filosofie studeer en is ook 'n voormalige Suid-Afrikaanse en wêreldkampioenredenaar.

Books

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)