af
Eusebius McKaiser

DA of nie?

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus?

Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid – of van toon?

Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby.

“Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag.”
– Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013)

“Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier.”
– McKaiser oor Zille … maar hy sê ook:

«Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie ná 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei.»
This book is currently unavailable
189 printed pages
Original publication
2014
Publication year
2014
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)