Kobie Krüger

Kobie Krüger is in 1946 op ’n bosveldplaas in Limpopo gebore. Sy verwerf ’n BA en HOD aan Tukkies en werk daarna in Windhoek en Johannesburg. Hierna woon die gesin vir baie jare in die Krugerwildtuin, waar hulle drie dogters grootword. Die wildtuinlewe is ook die inspirasie vir haar boeke Boskonsert en The Wilderness Family, waarvan vertaalregte van lg. aan 13 lande verkoop word en veral in die VSA en Kanada gewild is. Sedert 2006 woon Kobie en haar man op die oewer van die Blyderivier in ’n wildreservaat naby die wildtuin.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)