af
Books
Kobie Krüger

Eggo's in die skimberge

Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand ná aand die sterrereën oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle kry teëspoed toe hulle vlot by ’n waterval afstort. Gelukkig kry hulle dit reg om uit die malende rivier te swem, en hulle begin stap in die hoop om weer hulle pad huis toe te vind.

In die ravyn ontdek hulle die elfkoninkryk Loherin. Hier raak hulle betrokke by die soektog na die elfkoningin se twee kinders, wat jare gelede op onverklaarbare wyse verdwyn het … En dit is maar net die begin van ’n reis wat Mattie en Henk se lewens handomkeer sal verander . . .
240 printed pages
Original publication
2014
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)