François Smuts

François Smuts is 'n advokaat van die Kaapse balie, maar hy was al 'n koerantafleweraar, boekwinkelassistent, sekuriteitsbeampte, mediese student, smous, bestuurder en landdros. Hy het 'n uitgebreide regspraktyk en is passievol oor die toeganklikheid van die reg: "Die boek is nie geskryf in die kadawerstyl van regshandboeke nie ... My doel is om gewone mense 'n gereedskapskissie te gee vir basiese regswerk."
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)