af
François Smuts

Die Suid-Afrikaanse reg

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry:

Gesinsake, van trou tot skei en testamente

Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld

Sonde met die bure

Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming

Kontrakte, en die slaggate om te vermy

Wat om te maak as die ongeluk jou tref

Hofprosedures

Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.
This book is currently unavailable
390 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)