bookmate game
af
Ronell Bezuidenhout

40 dae tot hoop

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Vastyd is ’n pelgrimsreis van 40 dae wat altyd op ’n Woensdag begin (Aswoensdag) en op ’n Saterdag (Donkersaterdag/Stil Saterdag) eindig. Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig en vra die volgende vrae:
Hoe skud ’n mens jou “valse self” af?
Hoe laat jy emosionele bagasie agter?
Hoe leef ’n mens met hoop in ’n wêreld wat al minder hoopvol lyk?
Hoe word jy ’n vrygewiger mens?
Hoe daag jy ’n verbruikerskultuur uit?
Is dit moontlik om ’n vry, hoopvolle en gelukkige mens te wees?
Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Die boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop.

Hierdie is ’n boek wat jou help om ’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.
This book is currently unavailable
206 printed pages
Original publication
2017
Publication year
2017
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)