af
Esta Steyn

Droomdelwers

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus,  Soutmansvlei en Vlaktevlei.   Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie.  Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner.  Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.”. Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig.  Hulle kom te staan voor ’n oormag.  Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.
This book is currently unavailable
260 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)