Esta Steyn

Esta Steyn het reeds op negentien haar eerste kortverhaal gepubliseer. Vele kortverhale en sketse vir Sarie en Huisgenoot het daarna gevolg. Sy het al 13 boeke gepubliseer, waaronder een kinderboek, Brakjan en mevrou Bam. Sy het ook draaiboejke geskryf, asook toneelstukke en skoolliedere. Haar bekendste romans is Plek van die boskolos (1977), Somer van die silwerskuim (1978), Waar wenners woon (1980), Kus vir die kluisenaars (1981), Kinders van die Sabbatsee (1984), Meeulanders (1996), Droomdelwers (2011) en Die skrywer (2012).

Books

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)