af
Books
Fanie Viljoen

Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals

Die ou gryse, Horrelpyp, verdwyn, en Klits moet hom opspoor. ’n Geheimsinnige teken verskyn telkemale, en dit lei uiteindelik na die Swart Jakkals, volgens oorlewering ’n legende wat ontstaan het op die dorpie Floetervoet – maar is dit werklik net ’n legende? Toe dertig kinders uiteindelik uit Floetervoet verdwyn, raak sake ernstig. In sy finale geveg teen die Swart Jakkals moet Klits sy eie vrese konfronteer voordat die vrede herstel kan word.
180 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)