af
Ilza Roggeband

Noot vir dood

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy ’n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes.

Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is ’n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog ’n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, ’n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, ’n bitter akteur wat ’n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit ’n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie …

Noot vir dood is ’n heerlike roman, geskryf deur ’n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.
This book is currently unavailable
193 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)