af
Antjie Krog

Mede-wete

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Antjie Krog se digterskap het begin met verset teen taal en gesag wat meer was as jeugdige rebelsheid – dit was ’n begeerte om die taal sélf los te maak van beperkinge. Kwessies rondom gewete, geheue en taal word nou, in haar eerste digbundel in agt jaar, tot ’n nuwe intensiteit gevoer. Uit dié gedigte blyk ’n diep verknogtheid aan haar geboortegrond en ’n volgehoue betrokkenheid by die land se komplekse geskiedenis. Te midde van verse waaruit ’n woede oor sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook treffende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug, waarin die gesprekke opklink wat ons elke dag om ons hoor. Ook verse oor afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela ’n hoogtepunt is. Maar dit is verál weens die ontwrigting van taal – juis om nuwe betekenis te skep – dat Antjie Krog ’n opwindende digbundel lewer. Ook in Engels as Synapse verkrygbaar.
This book is currently unavailable
92 printed pages
Original publication
2014
Publication year
2014
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)