af
Maretha Maartens

Laduma vir die liefde

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk. Maar dis Wêreldbeker-sokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die lááste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.
This book is currently unavailable
191 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)