af
Timothy Kieswetter

Maak jou huwelik affair-bestand

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
’n Affair is een van die pynlikste ervarings wat ’n persoon kan beleef. Bekende Bybel— en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal — of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ’n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.
This book is currently unavailable
182 printed pages
Original publication
2016
Publication year
2016
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)