Timothy Kieswetter

Timothy Kieswetter is 'n Bybel- en seksualiteitskenner. Hy het vir jare interkerklik bedien en het 'n baie groot behoefte raak gesien om mense se huwelike te help herstel en het besluit om daadwerklik iets daaromtrent te doen. Hy en sy vrou het saam die Gesonde seks mentorskap-program ontwikkel om paartjies te help om die passie weer terug in hul huwelik te sit. Timothy skryf ook gereeld artikels vir die tydskrif Intiem.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)