af
Derick van der Walt

Lien se lankstaanskoene

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Bekroon met die Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2007, die M.E.R.-prys vir Jeugliteratuur 2009 en benoem vir die IBBY Ererol in 2010. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in ’n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie. Lien se lankstaankoene is die aangrypende verhaal van ’n matriekmeisie wat te midde van ’n familiekrisis leer dat ’n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem.’n Gratis studiegids vir leerders sowel as onderwysers is beskikbaar by ww.nb.co.za. Lien se lankstaankoene, die rolprent, is in 2013 vervaardig deur kykNET, onder regie van André Odendaal en met o.a. Hykie Berg, Franci Swanepoel, Elize Cawood, Marie Pentz en Carmen Pretorius, as Lien, in die rolverdeling.
This book is currently unavailable
226 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)