af
André le Roux

Kan ek maar aan jou selluliet vat?

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Bekroonde en geliefde skrywer André le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings – slegs vir volwassenes. Wat is dit met mans en vroue? Hoekom sukkel ons so? Hoekom is ons so gelukkig? So óngelukkig? Hoekom eet ons so? Worrie ons so? Hoekom lag ons so? Huil ons so? Hoekom kyk ons so sepies? Hoekom stry ons so? Hoekom so baie seks? Hoekom so mín seks? Hoekom trou ons so? Skei ons so? En wat moet jy jou kind leer om verhoudings beter te hanteer? Wat is die vier grootste bedreigings vir die huwelik? Die antwoord lê in gesonde verstand en drie dinge… en hel, dis só opwindend!
This book is currently unavailable
317 printed pages
Original publication
2010
Publication year
2010
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)