André le Roux

André le Roux is ’n gesoute joernalis, wat by onder andere 'Beeld', 'Huisgenoot' en 'Die Burger' gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by 'Sarie' en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos 'Op die man af', 'Nou ja toe' en 'Op die vrou af'.

Books

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)