af
André le Roux

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons … Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.
This book is currently unavailable
482 printed pages
Original publication
2017
Publication year
2017
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)