af
Tryna du Toit

Tryna du Toit-omnibus 8

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal.

Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.
This book is currently unavailable
392 printed pages
Original publication
2013

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)