Tryna du Toit

Een van die bekendste name in die genre van romantiese Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is Tryna du Toit se bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Jamie Uys was die vervaardiger en Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie.

Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar. Haar seun woon in Hermanus.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)