af
Karel Schoeman

Hierdie lewe

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In Hierdie lewehet Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir ’n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, ’n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het. In die verhaal van vier generasies van ’n enkele blanke boeregesin oor ’n tydperk van bykans ’n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is.Hierdie lewe was die eerste van drie romans in die skrywer se reeks Stemme. Dit word gevolg deur Die uur van die engel en Verliesfontein.
This book is currently unavailable
302 printed pages
Original publication
2003
Publication year
2003
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)