af
Maretha Maartens

Hanna

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in die huis. Is haar kindersloosheid die Here se straf? Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oë van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?
This book is currently unavailable
197 printed pages
Original publication
2016
Publication year
2016
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)