af
Christiaan Bakkes

Die lang pad van Stoffel Mathysen

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
“My naam is Stoffel Mathysen. Deur my eie toedoen het ek alles verloor. Ek besluit toe om weg te loop.”

’n Jong man wat voluit, roekeloos, met drif leef en glo dat hy onoorwinklik is. Totdat die onnoembare gebeur …

Die verteller bied sy verhaal met nugterheid en humor en self-ironie aan; hy praat oor sy medemens met insig en deernis. Stoffel Mathysen se wedervaringe as staptoerveldwagter en sy swerftog deur Afrika sal oud en jonk boei en geen leser onaangeraak laat nie.
This book is currently unavailable
202 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)