Christiaan Bakkes

Christiaan Bakkes was ’n staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin, en na ’n swerftog deur Afrika is hy na Namibië waar hy sedert die einde van die negentigerjare betrokke is by natuurbewaring en safari’s in die Kaokoveld en die Skedelkus. Die lang pad van Stoffel Mathysen, Stoffel in die wildernis, Skuilplek, Stoffel by die afdraaipad, Stoffel se veldnotas , Stoffel in Afrika en Stoffel op safari (2012) is almal gebaseer op werklike gebeure. Twee bundels met ’n keur uit sy verhale het in Engels verskyn: In Bushveld and Desert en Bushveld, desert and dogs.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)