Cheréne Pienaar

Cheréne Pienaar is ‘n skrywer en teksversorger met wye media-ervaring. Sy het onder meer by Die Burger gewerk en is tans skrywer by Media24 se jongste e-handel-webtuiste, spree.co.za. Sy het verskeie artikels publiseer, maar hierdie is haar eerste vollengte roman.
As lidmaat van Shofar Tuine, dien Cheréne die kerk as zone leader. Hierdie rol behels om nuwelinge tuis te laat voel en te help inskakel by die kerkgemeenskap.
Sy het haar MPhil in Vertaling in 2012 behaal
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)