af

Julian Müller

Julian Müller is 'n professor in teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy het al verskeie boeke op sy kerfstok, waaronder Opstanding wat in 2006 groot debat in die Afrikaanse media ontlok het.

Om te mag twyfel was in 2012 op die kortlys van die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir Christelike/teologies publikasies. Müller het in die negentigerjare die Andrew Murray-prys vir Christelike literatuur ontvang vir sy boek Die erediens as fees. Hy lewer steeds pastorale dienste en bied kursusse aan in gesinsterapie.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)