Marida Fitzpatrick

Marida Fitzpatrick het in Secunda grootgeword. Sy het haar honneursgraad in joernalistiek (cum laude) aan die Universiteit van Johannesburg verwerf en was al artikelskrywer vir Nuusweek en nuusverslaggewer vir Beeld. Tans is sy ’n diepteverslaggewer by Beeld waar sy persoonlikheidsprofiele en artikels skryf. Sy woon in Johannesburg.

Marida was finalis in die Liefde is vir ewig-kompetisie met haar boek, Eksklusief uit Eden. Iemand vir ’n scoop? Is haar tweede roman.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)