Marianna Brandt

Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy ’n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stout-sterte. Van Texel tot Tafelbaai, Markus Stermuis/Marcus Star Mouse, Die Stoutsterte. Poot aan wal, Magrietjie Swaai-Boude en Diva Veronica. Sy skryf ook bydraes vir opvoedkundige publikasies plaaslik en oorsee. Marianna woon in Boston, Bellville.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)