af
Ena Murray

Ena Murray Omnibus 29

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Gesamentlik staan hierdie twee stories bekend as Die Verduin-sage, ’n verhaal wat so ryk aan intrige en sensasie, hartstog en skandale, liefdeskinkels en noodlotsdraaie is as die beste TV-sepie. In Die gesin Verduin leer ken ons die eerste geslag van dié gesiene en skatryk familie. Aan die hoof staan Rolf, wat sy fortuin gemaak het nog voor sy huwelik met Reina. Al vyf hul kinders kom op ’n manier in opstand teen hul hardvogtige pa, maar sy invloed strek ver, en sy genade teenoor “swakkelinge” is min. En in Sondes van die vaders ontmoet ons die tweede en derde geslag Verduins – hulle is gewoond aan die gerief wat gepaardgaan met rykdom, maar het nog nooit nodig gehad om sélf hard daarvoor te werk nie. Eindelik begin die Verduin-ryk te wankel – sal enigeen mans genoeg wees om dié situasie om te keer?
This book is currently unavailable
609 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)