Sarah du Pisanie

Liefde per dosyn

Muskiekonderwyseres Christa van Graan moet teen haar sin op ʼn afgeleë plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar ná al die jare onthou? En is hy steeds so ʼn gemene buffel?
164 printed pages
Original publication
2015
Publishers
Tafelberg, Jasmyn

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)