af
Frits Gaum

Praat verby grense

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en
sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar
die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike
gemene grond om saam te verken — die pa ’n
swaargewig in sy kerk; die seun ’n predikant oor wie daar op ’n dag sensasionele voorbladnuus is.
Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat
homself enkele dae later om die lewe bring.
’n Lewens krisis word ’n krisis vir die kerk. Laurie
word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer
suksesvol. Intussen woed daar ’n debat oor homoseksualiteit, ’n saak wat dreig om kerke
wêreldwyd te skeur.
In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle
kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat
ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol
oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid,
mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme,
bevrydingsteologie … en altyd weer oor God.
Dit word ’n ontroerende en inspirerende ge sprek
tussen twee begaafde mense wat hulle eie en me kaar se grense uitdaag en verskuif.
This book is currently unavailable
88 printed pages
Original publication
2010
Publication year
2010
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)