af
Riens Vosloo,Henk Viljoen,Hettie Scholtz,Lucas Malan,Ros Janisch

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 11

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir dié van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met dié van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.

Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar ’n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek.

Geniet hierdie piekfyn leerervaring!
This book is currently unavailable
498 printed pages
Original publication
2014
Publisher
Best Books

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)