af
Hermann Giliomee

Die Laaste Afrikanerleiers

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weë van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het vir die eerste keer inligting gedeel vir hierdie boek. Dit gee dus totaal nuwe insigte op die binnewerkinge van die regering tydens apartheid.
This book is currently unavailable
799 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)