af
Schalkie van Wyk

Man van lig en skadu

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Op die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette, ontmoet Petri Auckamp een aand ‘n man wat so vas en sterk soos ‘n boom blyk te wees. Hougard Reyneke red haar meer as een maal uit ‘n moeilike situasie en laat haar hart beslis vinniger klop. Maar hy is klaarblyklik verloof aan Nicolette. En boonop is daar Ian Olivier, die jong prokureursklerk wat vlerksleep by Petri. Houghard is ‘n man van lig en skadu vir Petri. Een oomblik skerts hy met die sorgvryheid van die jeug en dan vlug die lig uit sy oë en word hy ‘n man van donker geheime. . .
This book is currently unavailable
189 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Impressions

  • Desi Oosthuizenshared an impression4 years ago
    👍Worth reading
    🎯Worthwhile
    💞Loved Up
    🌴Beach Bag Book
    🚀Unputdownable
    😄LOLZ

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)