af
Debbie Loots

Split

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton – enige plek waar ’n mens oor kan begin. Terwyl verpleegster Vera se huwelik aan die verbrokkel is, knoop sy ’n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar man, Willem, is ’n salesman en ’n jagter – van koedoes in die Bosveld, en vroue op die dorp. Hy trek die jonger Poppie vas, en Vera beland weer in die arms van haar skoolliefde, Hendrik. Ou patrone word herhaal en foute word gemaak en kort voor lank bevind goeie ou Hendrik hom met ’n rewolwer in die hand. Vera se dogter, Lien, hoop dat ’n vlieënde piering haar gaan kom haal, en dit voel asof haar tannie Brenda in Triomf al een is wat haar verstaan. Kunsbeurs in die hand trek sy later by Brenda in, en terwyl sy die een na die ander kans verbrou, blyk dit hoop is nie altyd genoeg nie – soms is iets anders nodig. Split is ’n debuutroman oor ’n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het
This book is currently unavailable
354 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)