af
Bettie Naudé

Saartjie se moleste (#16)

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Twee groot uitdagings staar Saartjie in die gesig. Sy moet eksamen skryf en boonop afreken met ’n boelie van Kaapstad wat haar “poplap” noem en almal in Lynnekom afknou. Ons heldin sukkel om op haar studies te konsentreer terwyl sy die een plan ná die ander beraam om die buffel op sy plek te sit. Intussen moet sy nog haar naam en reputasie in ere herstel wanneer ’n meisie in die klas haar van oneerlikheid beskuldig. Saartjie kry hulp vanuit ’n onverwagte oord – haar knorrige onderwyser, Ou Grompot! Wanneer die rabbedoe die Kaapse boelie reggesien het, breek die skoolvakansie aan en die Drie Muskiete word na ’n plaas toe genooi. ’n Vriendin van mevrou Baumann wil hê die meisies moet vir haar twee seuns goeie maniere kom leer, maar dinge werk soos gewoonlik weer heeltemal anders uit. Saartjie, Anna en Lina lei die plaasseuns omtrent ’n lewe en bewys weer eens hulle is meisies wat nie met hulle laat mors nie!
This book is currently unavailable
123 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)