af
Alba Bouwer

Katrientjie van Keerweder

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die krulleboldogtertjie Katrientjie woon saam met haar ma, pa en Ouboet op Keerweder in die Boland, die plaas “wat binne-in die dorp met sy baie groot akkerbome lê”. Sy is nuuskierig en mal oor stories en die groot Oupahorlosie in die hoek voed haar verbeelding wanneer hy haar die stories uit Ouma Vrystaat se dae vertel. Tina Tierat probeer ook om al Katrientjie se baie vrae te beantwoord. Saam met Ouboet, Rachel en Klein Tys is daar baie avonture. Toe ‘n paar uitgebrande kaggelhoutjies amper hulle huis laat afbrand, red die Oupahorlosie en Katrientjie hulle net betyds.
This book is currently unavailable
96 printed pages
Original publication
2016
Publication year
2016
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)