af
Ena Murray

Terug na Eden

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Nols Retief se kleinkinders kry swaar: Nols junior, wat die pad gevat het ’n week na sy oupa se testament gelees is, kruip nou – vier jaar later – steeds in Midas Hammond se dobbelstad weg. Janneman, wat met Nols se verloofde getroud is toe hulle ontdek dié is swanger, sit nou opgesaal met ’n terminaal siek kind en ’n vrou wat haar hele lewe wy aan die versorging van dié arme mensie. Isabé, wat ’n uiters belowende verpleegloopbaan in die stad gehad het, plak nou pleisters op die kinderhuiskinders se nerfaf knieë … En soos hulle op Paradys wag op die reën, wag elkeen ook op uitkoms vir hul persoonlike probleme, en hoop hulle dat die liefde sterk genoeg sal wees om te oorwin . . .
This book is currently unavailable
179 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Impressions

  • b4370085418shared an impression4 years ago
    👍Worth reading

    Loved it

  • Safa Kannemeyershared an impression4 years ago
    💞Loved Up

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)