af
Books
Paul Jaco

Die Luiperds van Sh'ong

Seevie red 'n luiperdwelpie wanneer hy slegs 'n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op 'n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is 'n aangenome kind. Hy en sy meisie, Tensy, fynkam die berg van Sh'ong op soek na die graf van sy suster, Ladine, om antwoorde op sy ware identiteit te vind.
287 printed pages
Original publication
2011

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)