af
Ingrid Winterbach

Die Benederyk

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
’n Nuwe roman deur hierdie skrywer is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers – Aaron en Stefaans Adendorff – die een ‘n skilder, die ander ’n eks-verslaafde. Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek  (nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir ’n uitstalling in Duitsland) en Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benarde situasie. Terwyl broer Stefaans deurentyd verslag lewer van sy labirintiese dwaalweë en sy soektog na die herkoms van hulle ontwykende derde oupa.  Apokalipties en burlesk!
This book is currently unavailable
324 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)