af
Lilian Paramor

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings — van koliek, winde en kindersiektes tot eet— en slaapprobleme, hoe om ’n baba— en ouervriendelike roetine te vestig, bors— en bottelvoeding, tande kry, toiletonderrig, ontwikkelingsmylpale, dissipline, vaste kos — met hope inspirasie vir baba— en peutermaaltye, op reis en met vakansie met kleingoed, noodhulp en homeopatiese, medisyne en wenke vir werkende ouers.
This book is currently unavailable
575 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)