af
Susanna M Lingua

Susanna M Lingua Gunstelinge 4

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In Soos ʼn silwer droom het Rina Verhoef pas haar onderwysstudie voltooi en vertrek op ʼn reis na Lissabon. Rina het ʼn wil van haar eie, maar dan ontmoet sy die markies Conzalo de Valcada, wat gewoond is aan absolute gehoorsaamheid en onderdanigheid. Kort voor lank begin die vonke spat.
In Ver bo korale hoor dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê… maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie.
In Sag ruis die nagwind besluit miljoenêrsdogter Alta van Eden om ʼn verpleegster te word ná haar pa in ʼn ernstige motorongeluk betrokke was. Wanneer sy oom Petrus Conradie op Saaiplaas gaan verpleeg, leer sy ook sy kinders ken – en dít is nie altyd aangenaam nie. En oom Petrus se testament bevat ʼn eienaardige bepaling wat vir Alta baie pyn, maar ook uiteindelik ongekende vreugde meebring.
This book is currently unavailable
582 printed pages
Original publication
2015
Publishers
Tafelberg, Melodie

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)