af
Lizet Engelbrecht

Geërfde liefde

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis – en daarop te boer vir oorlewing.  Rooskleurig is dit beslis nie. Want haar mede-eienaar, Jan, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer met een doelwit voor oë:  om so gou moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.  Maar Nikki is nie van plan om moed op te gee nie. Die dood, het sy besluit, sal genadiger wees as nóg ‘n mislukking.
This book is currently unavailable
189 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)