af
Willem Anker

Skepsel

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die horison, ’n olietenkskip.
’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis.
En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek — dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie.
This book is currently unavailable
323 printed pages
Original publication
2020
Publication year
2020
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)