af
Julian Jansen

Die De Zalze-moorde

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die Van Breda's was die perfekte gesin. Skatryk, suksesvol en geliefd. In 'n luukse landgoed buite Stellenbosch lei hulle oënskynlik 'n droomlewe. Tot alles oornag verander. Die grumoorde op Martin, sy vrou, Teresa, en hul seun Rudi skok die land tot stilstand. Julian Jansen, een van die eerste joernaliste op die toneel, besef dadelik: dié saak gaan buitengewone eise aan die polisie stel. Terselfdertyd raak die gebeure hom diep. Van die familie en vriende stort mettertyd hul harte teenoor Jansen uit, en 'n prentjie kom na vore van ouers raadop met 'n moeilike “eenkantkind”, boonop met 'n dwelmprobleem… Kan dit wees dat die Van Breda's se eie kind die byl gelig het? Rapport-joernalis Julian Jansen volg die moordsaak dag en nag reg van die begin af. Nie net as verslaggewer vir die grootste Afrikaanse koerant nie, maar ook omdat hy die menslike sy van dié tragedie probeer verstaan.
This book is currently unavailable
270 printed pages
Original publication
2017
Publication year
2017
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)