af
Trish Goosen

Vurig op Flaminkevlei

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Vir die eerste keer ná haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se “chalet op Flaminkevlei” te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naudé tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie . . .
This book is currently unavailable
177 printed pages
Original publication
2016
Publication year
2016
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)