af
Kristel Loots

Dokter van harte

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Jenna Joubert wíl nie deur dokter Luca de Wet, befaamde kardioloog van die Kaap, ondersoek of behandel word nie. Sy kan hom die moeite spaar. “My hart,” sou sy vir hom kon sê as hy haar sou vra, “is gebreek. Hou jou daaruit as jy weet wat goed is vir jou.” Luca de Wet duik orals op, maar sy vertrou hom nie. Sy wéét wat gebeur wanneer ’n hartchirurg gou is om die mes in te lê – en al die pad bank toe te lag – sonder om sy pasiënt se welstand in ag te neem. Dis net dat die vervlakste dokter met sy mooi mond allerhande fantasieë in haar wakker maak wat maar eerder kon gebly het. Want van mans en hul gewoontes weet sy genoeg om nooit weer toe te laat dat een wydsbeen oor haar hart kom sit nie . . .
This book is currently unavailable
183 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)